Skip to main content

Snijder & Associates | Audit and Accounting firm

Die verbruiker se regte onder die Wet op Verbruikersbeskerming

Kan ‘n verbruiker jou, die diensverskaffer, hof toe sleep omdat die verbruiker nie sommige van die terme en voorwaardes van jou getekende kontrak verstaan nie? Pasop, die antwoord is Ja! Vanaf April 2011 het die Wet op Verbruikersbeskerming in volle werking getree, met die gevolg dat dit nou onwettig is om moeilik-om-te-verstaan ​​taal in enige […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X